Nuusbrief Julie 2010

Ons stal weer by die Kaapstadse Boekefees uit. Vanjaar is ons hoofborg en sommige van ons vriende deel daarvan. Lees in ons nuusblad alles daaroor.

Click here to download

Politika spog met twee nuwe publikasies vanjaar

Nie minder nie as twéé nuwe boeke het vanjaar uit die pen van Japie Basson verskyn.

  • Die jongste, Deel III van die Afrikaanse trilogie, Steeds op die Parlementêre Kolfblad is reeds op die winkelrakke en word op Donderdag 4 Desember bekend gestel.
  • State of the Nation – die antwoord op die groot behoefte in die Engelse lesersmark – ’n bundel versamelde koerantartikels deur Basson, wat reeds in Junie al bekend gestel is en by verskeie vooraanstaande boekwinkelte koop is, onder meer by Protea op Stellenbosch, by Clarke’s Book Shop in Kaapstad, by Exclusive Books en by Wordsworth in Somerset-Wes en Tuine.
* Politika se boeke en buiteblaaie word almal saamgestel deur die boekontwerper Abdul Amien, wat ook met ’n internasionale toekenning spog.


    English  |  Afrikaans Created by quickOnline